My steunpilaar, my beste vriend, my "soulmate" , my HERO , my alles , my MAN!
Jou liefde & ondersteuning maak my tot alles in staat!
Jy is my konstante herindering elke dag , laat Liewe Jesus baie lief is vir my & ek verseker n "witbroodjie" is!
Love you tooo much! x
No comments:
Post a Comment